Datums om te Onthou - Dates to Remember
1 September 2014 - Lente Dag Oefen
20 September 2014 - Park Runs Begin
Hier is 'n program vir 4 dae.
Julle kan 4 dae per week oefen of dag 1 en 2 eerste week doen en dag 3 en 4 die volgende week. As jy al 4 dae in een week doen dan herhaal jy dieselfde die volgende week.
Daar is drie groepe oefeninge. Herhaal elke groep 3 keer (rus dan), doen volgende groep 3 keer (rus), doen dan laaste groep 3 keer. Rus 45 sekondes.
DAG 1
DAG 2
DAG 3
DAG 4
| Straight leg dead lifts with DB (dumbbells) ![]() DB Fly into DB Press (doen eers die fly - dan
die press) ![]() DB Press ![]() One Leg Squat ![]() Hip Lifts ![]() Step Ups ![]() Squat into upright Row ![]() |






